Amerikaanse
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord |
---|
Amerikaanse |
Woordafbreking
- Ame•ri•kaan•se
Betekenisse
- Van of met betrekking tot die Verenigde State van Amerika; behorende tot Amerika of sy mense.
Voorbeeldsinne
- Dit is 'n Amerikaanse organisasie.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Amerikaanse.