Botrivier-suikerbos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Botrivier-suikerbos

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Botrivier-rooisuikerbos     —  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(plante), op Wikispecies Protea compacta is 'n amper bedreigde protea wat van Bettysbaai tot die Bredasdorp-gebergte voorkom.

    Hiperonieme

suikerbos

    Vertalings

  Vertalings:    Botrivier-suikerbos
Engels: Bot river protea(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Botrivier-suikerbos.