plant
Voorkoms

- Van Latyn, planta.
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| plant | plante |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| plantjie | plantjies |
-
(lêer)
- plant
- (biologie) 'n Lewende organisme met blare en wortels wat in die grond groei.
- Die plant vorm gewoonlik in die lente nuwe blomhoofde, waarin die saadjies later ontwikkel en dan ryp word in die nasomer.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | plant |
| Verlede Tyd | ek | het geplant |
- Iets in die grond sit, tipies om te groei.
- Waar wil jy die boontjies plant?
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor plant.