Gaan na inhoud

Britse

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Britse
Brit•se
Van of met betrekking tot Groot-Brittanje; behorende tot Brittanje of sy mense.
Dit is 'n Britse organisasie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: British(en)
Nederlands: Britse(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Britse.