Ierland
Voorkoms

| Pleknaam |
|---|
| Ierland |
- Ier•land
- 'n Groot eiland in Noordwes-Europa (die derde grootste eiland van Europa en die mees westelike van die Britse Eilande).
- Die onafhanklike Republiek Ierland met oorwegend Rooms-Katolieke inwoners beslaan vyf-sesdes van Ierland se oppervlak, terwyl Noord-Ierland een van die vier lande van die Verenigde Koninkryk is.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Ierland.