Verenigde Koninkryk
Voorkoms
Pleknaam |
---|
Verenigde Koninkryk |
-
(lêer)
- Ver•enig•de Ko•nink•ryk
- (land) 'n Koninkryk en soewereine staat in Wes-Europa, bestaande uit Engeland, Wallis en Skotland op die eiland Groot-Brittanje, en Noord-Ierland op die eiland Ierland.
- Die Verenigde Koninkryk se staatsgebied word omring deur die Noordsee in die ooste, die Engelse Kanaal in die suide en die Atlantiese Oseaan in die weste en die noorde.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Verenigde Koninkryk.