Indië
Gaan na navigasie
Gaan na soektog


Afrikaans (af)
Pleknaam |
---|
Indië |
Woordafbreking
- In•dië
Pleknaam
Betekenisse
- (land) 'n Land in die suide van Asië, amptelik die Republiek Indië.
Voorbeeldsinne
- Indië is op die Indiese Subkontinent geleë en is vir die grootste deel 'n skiereiland, wat in die weste aan die Arabiese See, in die suide aan die Indiese Oseaan en in die ooste aan die Golf van Bengale grens.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Indië.