Japan
Voorkoms


| Pleknaam |
|---|
| Japan |
-
(lêer)
- Ja•pan
- (land) 'n Eilandnasie in Oos-Asië.
- Japan bestaan uit meer as 3 000 eilande, die grootstes daarvan, van Suid na Noord is Kioesjoe, Sjikokoe, Honsjoe, die grootste eiland, en Hokkaido wat saam 97% van die land se grondoppervlak beslaan.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Japan.