Johannes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die Doop van Christus, deur Piero della Francesca (1449).

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Johannes     —  

Woordafbreking

Jo•han•nes

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Die Evangelie volgens Johannes of een van die drie sendbriewe van Johannes in die Bybel.
  2. 'n Manlike naam, o.a. van Johannes die Doper en die apostel Johannes.

    Voorbeeldsinne

  1. Johannes is die vierde boek van die Bybel se Nuwe Testament, terwyl 1 Johannes, 2 Johannes en 3 Johannes die 23ste tot 25ste boeke van die Nuwe Testament is.
  2. Johannes het vir Jesus in die Jordaanrivier gedoop.

    Afkorting

Joh.

    Vertalings

  Vertalings:    Johannes
Engels: John(en)
Nederlands: Johannes(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Johannes.