Kanada
Voorkoms


| Pleknaam |
|---|
| Kanada |
- Ka•na•da
- (land) Die mees noordelike land in Noord-Amerika asook die wêreld.
- Kanada is 'n gedesentraliseerde federasie van 10 provinsies en 3 gebiede wat as 'n federale parlementêre demokrasie en grondwetlike monargie geregeer word.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kanada.