Engeland
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Engeland | — |
- En•ge•land
- Een van die dele van die Verenigde Koninkryk, geleë op die eiland Groot-Brittanje in die noordweste van Europa.
- (losweg) Groot-Brittanje, die Verenigde Koninkryk.
- Engeland is die grootste en bevolkingrykste van die vier nasies wat saam die Verenigde Koninkryk vorm.
| Vertalings: Engeland | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Engeland.