Maori
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Maori | Maori's |
Woordafbreking
- Ma•o•ri
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die oorspronklike inwoners van Nieu-Seeland.
- (taal) Taal wat deur die Maori gepraat word.
Taalkodes
- ISO 639-1: mi
- ISO/DIS 639-3: mri
- SIL: MBF
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Maori.