Marathi
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Marathi | — |
Woordafbreking
- Ma•ra•thi
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taal) 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 72 miljoen mense in Suidwes-Indië gepraat word, veral in die deelstaat Maharashtra, onder andere sy hoofstad, Moembai (Mumbai).
Taalkodes
- ISO 639-1: mr
- ISO/DIS 639-3: mar
- SIL: MRT
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Marathi.