Marokko
Voorkoms
Pleknaam |
---|
Marokko |
- Ma•rok•ko
- (land) 'n Land in Noordwes-Afrika, amptelik die Koninkryk van Marokko (Arabies: المملكة المغربية al-Mamlakah al-Maghribiyah, letterlik "die westelike Koninkryk"; Berbers: ⵜⴰⴳⵍⴷⵉⵜ ⵏ ⵍⵎⴰⵖⵔⵉⴱ Tageldit n Lmaɣrib).
- Marokko het 'n lang kuslyn aan die Atlantiese Oseaan wat verby die Straat van Gibraltar strek tot in die Middellandse See.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Marokko.