Noordwes


Afrikaans (af)
Pleknaam |
---|
Noordwes |
Woordafbreking
- Noord•wes
Pleknaam
Betekenisse
- Een van Suid-Afrika se nege provinsies.
Voorbeeldsinne
- Noordwes se hoofstad is Mahikeng (tot onlangs Mafikeng en nog algemeen gebruik).
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Noordwes.