provinsie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| provinsie | provinsies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| provinsietjie | provinsietjies |
- Van Latyn, provincia.
-
(lêer)
- pro•vin•sie
- 'n Staatkundig onderdeel van 'n land.
- Tien lede word verkies om elke provinsie in die Nasionale Raad van Provinsies te verteenwoordig.
- Nederland het twaalf provinsies.
| Vertalings: provinsie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor provinsie.
| Woord |
|---|
| provinsie |