SMS
Voorkoms
Afkorting |
---|
SMS |
- (kommunikasie) Afkorting vir "Short Message Service", 'n teks(boodskap) wat per selfoon gestuur of ontvang word.
- 'n SMS kan 'n maksimum van 160 karakters lank wees.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor SMS.
Afkorting |
---|
SMS |