Gaan na inhoud

kommunikasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kommunikasie     kommunikasies  
kom•mu•ni•ka•sie
Mededeling; die uitruil van inligting waarby 'n sender, ontvanger, inhoud en kommunikasiemedium betrokke is.
Die span is bekend vir hul goeie kommunikasie.

    Vertalings

  Vertalings:    kommunikasie
Engels: communication(en)
Nederlands: communicatie(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kommunikasie.