selfoon
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| selfoon | selfone |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| selfoontjie | selfoontjies |
- sel•foon
- Sellulêre telefoon; 'n klein mobiele telefoon wat jy saam met jou dra en aan 'n GSM-netwerk koppel, wat in selle opgedeel is.
- Dit is gevaarlik om 'n selfoon te gebruik terwyl jy bestuur.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor selfoon.