dra

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[1] Mense wat 'n krans dra.
[2] Vrou wat 'n sonbril dra.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  dra 
Verlede Tyd  ek   het gedra        

Uitspraak

   
(lêer)

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Optel en van een na 'n ander plek neem; voorwerp vervoer deur dit bo die grond te hou.
  2. 'n Kledingstuk of sieraad aanhê; iets by 'n persoon hê.
  3. Vrugte wat aan 'n boom hang; swanger wees.
  4. Iemand moreel ondersteun; bystaan.

    Voorbeeldsinne

  1. Hy dra die slapende babetjie na sy bedjie.
  2. Sy dra 'n pragtige ligblou rok en 'n halsketting met diamante. Hy dra 'n rewolwer.
  3. Die perskeboom dra goed vanjaar.
  4. Hulle dra mekaar deur hierdie moeilike tyd.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: carry(en), wear(en)
Nederlands: dragen(nl)


Nederlands (nl)

Bywoord
dra

Uitspraak

Hulp:IPA: [dra]
   
(lêer)

Bywoord

    Betekenisse

Spoedig