dra
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | dra |
Verlede Tyd | ek | het gedra |
-
(lêer)
- Optel en van een na 'n ander plek neem; voorwerp vervoer deur dit bo die grond te hou.
- 'n Kledingstuk of sieraad aanhê; iets by 'n persoon hê.
- Vrugte wat aan 'n boom hang; swanger wees.
- Iemand moreel ondersteun; bystaan.
- Hy dra die slapende babetjie na sy bedjie.
- Sy dra 'n pragtige ligblou rok en 'n halsketting met diamante. Hy dra 'n rewolwer.
- Die perskeboom dra goed vanjaar.
- Hulle dra mekaar deur hierdie moeilike tyd.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
dra |
- Hulp:IPA: [dra]
-
(lêer)