Gaan na inhoud

spoedig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   spoedig     spoedige     spoedigs    
Vergrotend   spoediger      
Oortreffend   spoedigste  
So vinnig as moontlik; sonder versuim; snel.
Ek wens hom 'n spoedige herstel toe.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: speedy(en), fast(en), quick(en)
Nederlands: spoedig(nl)


Bywoord
spoedig
Binne 'n kort tydsbestek; gou; haastig.
U bestelling sal so spoedig moontlik aangestuur word.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: soon(en), shortly(en)
Nederlands: spoedig(nl)