Stellenbosch
Voorkoms
Pleknaam |
---|
Stellenbosch |
- Genoem na Simon van der Stel. Letterlik "(Van der) Stel se Bos", na 'n beboste deel op 'n eiland in Eersterivier waar hy oornag het.
- Stel•len•bosch
- Stellenbosch is die tweede-oudste Europese nedersetting in Suid-Afrika (naas Kaapstad), en is geleë in die Wes-Kaapprovinsie.
- Stellenbosch staan ook as die Eikestad, Matiestad en Matieland bekend.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Stellenbosch.