Suid-Afrikaanse

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Suid-Afrikaanse

Woordafbreking

Suid-Afri•kaan•se

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Van of met betrekking tot Suid-Afrika; behorende tot Suid-Afrika of sy mense.

    Voorbeeldsinne

Koeksisters is 'n eg Suid-Afrikaanse lekkerny.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels South African(en)
Nederlands Zuid-Afrikaanse(nl)