Gaan na inhoud

Swaziland

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Kaart van Swaziland.
Swaziland se vlag.
Pleknaam
Swaziland
Swa•zi•land
(land) 'n Land in Suider-Afrika, amptelik die Koninkryk Swaziland.
Swaziland is 'n absolute monargie en 'n buurland van Suid-Afrika en Mosambiek.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Swaziland(en)
Nederlands: Swaziland(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Swaziland.