Gaan na inhoud

Talmoed

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  Talmoed     —  
Tal•moed
Die heilige aanvullende boek van die Jode; die mondelingse Tora.
Volgens die Joodse Talmoed is daar minstens 18 000 ander wêrelde, maar min inligting word verskaf oor die aard daarvan en of hulle fisiek of spiritueel is.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Talmud(en)
Nederlands: Talmoed(nl)