Tanzanië

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Kaart van Tanzanië.
Tanzanië se vlag.

Afrikaans (af)

Pleknaam
Tanzanië

Woordafbreking

Tan•za•nië

Pleknaam

    Betekenisse

(land) 'n Land in Oos-Afrika, amptelik die Verenigde Republiek van Tanzanië.

    Voorbeeldsinne

Tanzanië word begrens deur Kenia en Uganda in die noorde; Rwanda, Burundi, en die Demokratiese Republiek van die Kongo in die weste; Zambië, Malawi, Mosambiek in die suide; en deur die Indiese Oseaan aan die ooste.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Tanzanië(en)
Nederlands: Tanzania(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Tanzanië.