Transvaal
Voorkoms
- Samestelling van die voorvoegsel trans- (oorkant) en Vaal (Vaalrivier); oorkant die Vaal.
Pleknaam |
---|
Transvaal |
- Trans•vaal
- 'n Geografiese gebied tussen die Vaal- en Limpoporivier in Suid-Afrika.
- Voormalige republiek en provinsie in Suid-Afrika.
- Die Transvaal is sowel in landboukundige asook in mynboukundige opsig 'n skatkamer.
- Transvaal was van van 1976 tot 1994 een van die land se vier provinsies gewees.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Transvaal.