Tsjetsjnies
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Tsjetsjnies | — |
- Tsjet•sjnies
- (taal) 'n Taal wat deur 1,5 miljoen mense wêreldwyd gepraat word, veral in Tsjetsjnië (Rusland), waar dit ’n amptelike taal is.
- ISO 639-1: ce
- ISO/DIS 639-3: che
- SIL: CJC
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Tsjetsjnies.