VDMA

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Latyn (la)

Afkorting

    Betekenisse

Verbum Domini Manet in Aeternum, die leuse van die Protestantse Reformasie, vgl. Jesaja 40:8, 1 Petrus 1:24-25 en Matteus 24:35

    Vertalings

  Vertalings:   
Afrikaans: Die woord van die Here is ewigdurend(af)
Duits: Das Wort des Herrn besteht immerwährend(de)
Engels: The word of the lord endures forever(en)


Duits (de)

Afkorting

    Betekenisse

Verband Deutscher Maschinen- und Anlagenbau, 'n Duitse professionele vereniging

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Mechanical Engineering Industry Association(en)