Petrus

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Petrus     —  

Woordafbreking

Pe•trus

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Briewe van Petrus in die Bybel.
  2. 'n Manlike naam, o.a. van die apostel Petrus.

    Voorbeeldsinne

  1. 1 Petrus en 2 Petrus is die 21ste en 22ste boeke van die Nuwe Testament.
  2. Simon Petrus, ook genoem Petrus of Sefas, was een van die twaalf apostels van Jesus Christus en die apostel wat vir Jesus verloën het.

    Spreekwoorde

«As Petrus by is, praat 'n mens nie van die haan nie.»
Dit ontaktvol om onaangenaamhede uit mense se verlede voor hulle te noem.

    Afkorting

Pet.

    Vertalings

  Vertalings:    Petrus
Engels: Peter(en)
Nederlands: Petrus(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Petrus.