Matteus
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Matteus | — |
- Mat•teus
- IPA: [ma'tews]
- Die eerste boek van die Nuwe Testament van die Bybel wat uit agt-en-twintig hoofstukke bestaan.
- Die Evangelie volgens Matteus bring die blye boodskap dat Jesus die beloofde Verlosser is.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Matteus.