Westelike Marijies
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Westelike Marijies | — |
Uitspraak
- IPA: [ˈvɛstələkə mɑˌrijis]
Met Arabiese letters
- ڤَِسْتِلِكِی مَارِییِیسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 66 duisend sprekers en een van die twee Marijiese taalvariante. Berg-Marijies is een van die amptelike tale van Mari-El.
Taalkodes
- ISO/DIS 639-3: mrj
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: Westelike Marijies | |||
---|---|---|---|