Gaan na inhoud

aandui

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek dui aan   
(in bysin)   ... dat ek aandui  
Verlede Tyd  ek  het aangedui  
Onbepaalde wys aan te dui   
Teenwoordige deelwoord aanduidende   
Verlede deelwoord aangeduide   
aan•dui
Wys iets; aanwys, aantoon, duidelik maak.
Daar is 'n gedenkteken wat aandui waar die slag plaasgevind het.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: indicate(en), show(en)
Nederlands: aanduiden(nl)