aangedui
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | dui aan |
| (in bysin) | ... dat ek | aandui |
| Verlede Tyd | ek | het aangedui |
- aan•ge•dui
- Verlede deelwoord van aandui; na iets gewys; aangewys; aangetoon; duidelik gemaak.
- Die wetenskaplike naam van elke voël word ook aangedui.
- Daar was vroeër 'n gedenkteken wat aangedui het waar die slag plaasgevind het.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|