aanduiding
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| aanduiding | aanduidings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| aanduidingkie | aanduidingkies |
- aan•dui•ding
- Hoe iets aangedui word; aanwysing; vingerwysing.
- 'n Teken dat iets gaan gebeur; teken; wenk.
- Die etiket van 'n artikel gee 'n aanduiding van die bestanddele wat dit bevat.
- Die veluitslag is meestal die eerste aanduiding dat 'n kind Duitse masels onder lede het.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|