aangebied
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | bied aan |
| (in bysin) | ... dat ek | aanbied |
| Verlede Tyd | ek | het aangebied |
- aan•ge•bied
- Verlede deelwoord van aanbied; beskikbaar gestel; vir ander vertel het.
- Hy het die die motor teen betaling aangebied. Hy het geldelike hulp aangebied.
- Terwyl die onderwyser sy lesing aangebied het, gaan die skoolklok af. Is daar 'n lys van universiteite wat lesings, eksamens en kommunikasie in Afrikaans aangebied het?
| Vertalings: Beskikbaar gestel | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: Vir ander vertel het | |||
|---|---|---|---|