aanbied
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | bied aan |
| (in bysin) | ... dat ek | aanbied |
| Verlede Tyd | ek | het aangebied |
- aan•bied
- Beskikbaar stel; bereid om te help of iets te gee (gratis of teen betaling).
- Vir ander vertel; voordra.
- Hy bied die motor teen betaling aan. Hy het geldelike hulp aangebied.
- Terwyl die onderwyser sy lesing aanbied, gaan die skoolklok af. Is daar 'n lys van universiteite wat lesings, eksamens en kommunikasie in Afrikaans aanbied?
| Vertalings: Beskikbaar stel | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: Vir ander vertel | |||
|---|---|---|---|