aangeneem
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | neem aan |
(in bysin) | ... dat ek | aanneem |
Verlede Tyd | ek | het aangeneem |
- aan•ge•neem
- Verlede deelwoord van aanneem; geglo; goedgekeur; in 'n gesin opgeneem; as lidmaat aanvaar.
- Hy het dit sonder meer aangeneem.
- Die volktribuun het twee wette aangeneem wat grond aangewys en verdeel het.
- Die gesin het twee kinders aangeneem.
- Sy word Sondag voor die gemeente aangeneem.
Vertalings: aangeneem | |||
---|---|---|---|