aangesluit
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | sluit aan |
| (in bysin) | ... dat ek | aansluit |
| Verlede Tyd | ek | het aangesluit |
- aan•ge•sluit
- Verlede deelwoord van aansluit; lid geword; opgevolg; vroeër verbind was; saamgestem.
- Hy het by die nuwe politieke party aangesluit.
- Dié pad het vroeër by daai een aangesluit.
- Hy het sy selfoon op die netwerk aangesluit.
- Piet het by Jan aangesluit, en gesê dat die projek fluks vorder.
| Vertalings: aangesluit | |||
|---|---|---|---|