aansluit
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | sluit aan |
| (in bysin) | ... dat ek | aansluit |
| Verlede Tyd | ek | het aangesluit |
- aan•sluit
- 'n Lid van 'n groep of organisasie word.
- Mekaar opvolg; twee soortgelyke dinge wat by mekaar uitkom.
- Met 'n stelsel of netwerk verbind word.
- Saamstem met iets wat iemand sê.
- Hy gaan by die nuwe politieke party aansluit.
- Die Mosambiekstroom vloei suidwaarts deur die kanaal waar dit aansluit by 'n stroom vanaf die ooskus van Madagaskar om die Agulhasstroom te vorm.
- Hy sluit sy nuwe rekenaar op die netwerk aan.
- Ek wil by Jan aansluit, die projek vorder fluks.
| Vertalings: aansluit | |||
|---|---|---|---|