aangetref

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  tref aan   
(in bysin)   ... dat ek  aantref 
Verlede Tyd  ek   het aangetref        

Woordafbreking

aan•ge•tref

Werkwoord

    Betekenisse

Verlede deelwoord van aantref; toevallig op iets of iemand afgekom.

    Voorbeeldsinne

Moderne reptiele kan op elke kontinent behalwe Antarktika aangetref word.

    Vertalings

  Vertalings:    aangetref
Engels: encounterd(en)
Nederlands: aangetroffen(nl)