aantref
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | tref aan |
| (in bysin) | ... dat ek | aantref |
| Verlede Tyd | ek | het aangetref |
- aan•tref
- Toevallig op iets of iemand afkom; vind, ontmoet of ontdek.
- Volgens een van die navorsers "kan jy mikrobes oral aantref – hulle is uiters aanpasbaar by toestande en oorleef waar hulle ook al voorkom".
| Vertalings: aantref | |||
|---|---|---|---|