aanloopbaan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Vliegtuig op 'n aanloopbaan.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  aanloopbaan     aanloopbane    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  aanloopbaantjie     aanloopbaantjies  

Woordafbreking

aan•loop•baan

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Plek waarvan vliegtuie opstyg en land.

    Voorbeeldsinne

Wonderboomlughawe word opgeknap en sy aanloopbaan verleng.

    Vertalings

  Vertalings:    aanloopbaan
Engels: runway(en)
Nederlands: startbaan(nl)