Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- Hulp:IPA: [ˈan.stɛ.lə(n)]
-
- aan•stel•len
- Aanstel; in 'n pos benoem; 'n amp of 'n betrekking gee.
- zich ~: Aanstel; voordoen; verbeel; oordrewe gedrag toon.
- 1
- Oorganklike werkwoord.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- 2
- Wederkerende werkwoord.
- Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is hebben.
- Die voltooide deelwoord kan nie attributief gebruik word nie.
- Swakke werkwoord met agtervoegsel -de.
- Skeidbare werkwoord .
- 1.: «Hij werd als ambtenaar aangesteld.»
- Hy word toe as amptenaar aangestel.
- 2.: «Hij stelt zich altijd vreselijk aan.»
- Hy stel hom altyd vreselik aan.