aanvanklik
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord |
|---|
| aanvanklik |
- aan•vank•lik
- In die begin; oorspronklik; eers(te).
- Aanvanklik was die aarde woes en leeg.
- Hoewel hulle aanvanklik gereeld gestry het, is hulle nou goeie vriende.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| aanvanklik |
- In die begin.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|