aard
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| aard | — |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| aardjie | — |
- aard
- Wese; natuur; karakter; inbors; soort; hoe iemand optree of hoe iets/iemand is.
- Uit die aard van die saak, is daar nog baie werk wat voorlê.
- Hy is net so driftig soos sy pa, aardjie na sy vaartjie!
| Vertalings: aard | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | aard |
| Verlede Tyd | ek | het geaard |
- Soos iets of iemand anders wees; soortgelyke karaktertrekke hê.
- Tuis wees; inpas.
- Met die aarde verbind wees; aardleiding verskaf.
- Sy aard na haar ma.
- Ek sal nooit in die stad aard nie.
- Aard die lugdraad. Het jy die windpomp geaard.
| Vertalings: aard | |||
|---|---|---|---|