Gaan na inhoud

aardverwarming

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  aardverwarming      
aard•ver•war•ming
(ekologie) Die styging van die gemiddelde temperatuur van die aarde se atmosfeer en oseane.
Aardverwarming is die gevolg van die opbou van gasse soos koolsuurgas en metaan in die atmosfeer wat die uitstraling van die aarde se hitte vasvang en die effek van 'n kweekhuis meebring waar die hitte kan inkom, maar nie so maklik ontsnap nie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: global warming(en)
Nederlands: aardopwarming(nl) v, klimaatopwarming(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor aardverwarming.