achter
Voorkoms
- Hulp:IPA: [ˈɑχ.tər]
-
(lêer)
Woord |
---|
achter |
- «Hij parkeerde z'n auto achter het gebouw.»
- Hy het sy kar agter die gebou parkeer.
Voorsetselbywoord | |
---|---|
achter | |
Bywoordelike voornaamwoord | |
Persoonlik | erachter |
Naby | hierachter |
Veraf | daarachter |
Betreklik | waarachter |
Vraend | waarachter? |
Onbepaald | ergens achter |
Negatief | nergens achter |
Universeel | overal achter |
- Skeibare deel van 'n voornaamwoordelike bywoord: agter.
- Skeibare deel van 'n werkwoord, bv. achterstellen.
- «Het staat hier niet achter, het staat ervoor.»
- Dis nie hieragter nie, dis hiervoor
- «Ze stelden hem achter.»
- Hulle het hom agtergestel.
- Voorsetselbywoord
- Dit vorm bywoordelike voornaamwoorde, asook skeidbare en onskeidbare werkwoorde.