afdeling
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| afdeling | afdelings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| afdelinkie | afdelinkies |
- af•de•ling
- 'n Groep werknemers in 'n maatskappy wat dieselfde take verrig.
- 'n Kleiner gedeelte van 'n geheel.
- 'n Onderdeel van 'n hoofstuk – meestal van juridiese dokumente soos wette en kontrakte.
- By watter afdeling werk jy?
- Infanterie is 'n afdeling van 'n leër wat uit voetsoldate bestaan.
| Vertalings: afdeling | |||
|---|---|---|---|